Besoek Ure

- Besoekure sal met opname verskaf word -

Covid-19 voorsorg maatreëls - Kontak Cormed Hospitaal vir meer inligting!

Hospitaal

Covid-19 Regulasies
Bel vir meer inligting!

Customize you profile

Kraam Afdeling

Covid-19 Regulasies
Bel vir meer inligting!

Submit your tenders

Dokters / Kliniek

Maandae - Vrydae: 08:00 - 17:00
Saterdae: 08:00 - 10:30
Publieke Vakansiedae: Gesluit

Algemeen

logo

Apteek

Maandae - Vrydae: 08:00 - 17:00
Saterdae: 08:00 - 12:00
Publieke Vakansiedae: Gesluit

logo

Dienste

- Algemene Chirurgiese Prosedures
- Kraam eenheid (maternity ward)
- Mediese toelatings
- Gastroskopie Kliniek
- Na-ure Konsultasies

logo

Admin

Vooraf magtigings – Indien die hospitaal die voorafmagting moet kry vir ‘n operasies moet die inligting vanaf die dokter so spoedig moontlik aan die hospitaal voorsien word sodat daar voldoende tyd is om enige ekstra inligting en dokumentasie wat die fonds verlang kan verkry. Voorafmagtings vir enige operasie behalwe noodgevalle moet 24 uur voor die tyd by u fonds verkry word. Magtigings kan tot drie dae neem om te verkry indien daar verslae aangevra word vanaf u mediese fonds. Vooraf magtigings epos: cormedadmin4@xsinet.co.za

Pryse

Na-ure - Privaat

R250
  • Steke en ander prosedures - R800
  • Na-ure Dokter koste - R630
  •  
  •  

Keiser Geboortes (Privaat)

R 24,700
  • 2 nagte ingesluit
  • Dokter fooie uitgesluit
  • Pappa kan nie oornag nie
  • Gratis baba registrasie

Kontak Ons

  • Adres:
    Pasteur Boulevard, Vanderbijpark, 1911

  • GPS Inligting:
  • Degrees, Minutes, Seconds: 26°42'06"S , 27°49'57"E
  • Degrees, Decimal Minutes: 26°42.105'S , 27°49.951'E
  • Decimal Degrees: 26.701749°S , 27.832509°E

  • Hospitaal: 016 981 8080 /1
  • Faks: 016 981 8083 /6
  • Dokters: 016 981 0956 of 016 981 3111
  • Apteek: 016 931 2578
  • Pathcare: 016 981 9898
  • Bestuur: cormed@xsinet.co.za
  • Admin: cormedte@xsinet.co.za